Die twee jongste voorvalle waartydens twee treine van Metrospoor in die Wes-Kaap in vlamme opgegaan het, bring die sukkelende entiteit nog nader aan ’n finansiële afgrond. Die treine is vernietig met die brand, en werkers wat van die dien gebruik maak, moes later ander reëlings tref om by die werksplek uit te kom. Metrospoor se..
Continue reading…