Met ons help kan U of U gemeenskap nou ‘n nuusblad skep vir U plaaslike dorp! Ons verskaf die webwerf, hosting en domeinnaam (bv. dorpnaam.nuus.net). Continue reading…
Die Nag Hoort aan die Swart Totsi wyl Blankes Agter Tralies in hul Huise Moet Skuil – Brent Burger (48) het laas Donderdag 14 Oktober eers bewus geraak dat hy deur sy wang geskiet was toe die koeël ook uitkom saam met 2 tande wat hy moes uitspoeg. Continue reading…
Panyaza Lesufi, die Hoë Priester van swart supremasisme en Afrikaner hater van formaat, het beweer regstellende aksie – as jy wit is, is jy uit – is hier om te bly “totdat die sondes van jou voorvaders uitgewis is.” Dit sal natuurlik vir ewig wees want die ANC sal maar altyd nuwe sondes bly skep en uitdink. Die anti-wit volksmoordenaar het sommer vir Orania ingesleep en gesê Orania moet waai. Continue reading…
Daar is probleme in die ANC soustrein paradys nadat ANC jeugliga strukture woedend protesteer het oor hul uitsluiting van die lys van die PR raadslede. Interne verwoesting woed onder die heersende ANC nadat twee jeugliga streke, in die Vrystaat en Limpopo, hul woede uitgespreek het oor die uitsluiting van die jeug kandidate se name in die kandidatelys vir die komende plaaslike verkiesings. Gegewe die systemise korrupsie in munisipaliteite, is hulle seker kwaad hulle sal nie kans kry om belastingbetalers se geld te steel nie en nie miljoenêrs kan word nie. Continue reading…
Die eens rustige Wes-Kaap raak al hoe meer gevaarlik en die aand van 10 September, was daar ‘n plaasaanval tussen Stanford en Hermanus. Continue reading…
‘n 55-jarige boer is in die rug doodgeskiet terwyl plaasaanvallers Sondagaand sy vrou se arms gebreek het, en sy seun geskiet het tydens ‘n wrede plaasaanval net buite Kinkelbos, naby Nanaga, Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Dit blyk asof die boer aspris geteiken was om vermoor te word, want slegs twee selfone en kontant is gesteel, en die aanvallers so vasberade was om die boer aan te val, dat hulle sy vrou se arms stukkend geskop het, maar details is nog vaag. Continue reading…
Die Departement van Korrektiewe Dienste het Jacob Zuma vrygelaat nadat hulle die mediese verslag ontvang het, maar het geen verdere besonderhede oor die verslag gegee nie. Die Gevangenisdiens het oudpresident Jacob Zuma op mediese parool geplaas, minder as twee maande in sy vonnis van 15 maande weens minagting van die hof. Continue reading…
‘n 53-jarige man van Port Elizabeth is in die rug geskiet na ‘n gewapende roof van twee buurhuise op ‘n plot in Lakeside. Dit is weereens duidelik dat die waarde van lewe elke dag goedkoper word. Weereens net ‘n selfoon, TV en kontant wat net paar dae se kos sal verskaf wanneer dit verdeel word tussen die aanvallers, so mense se lewens word letterlik verteer! Na paar dae sal hulle weer iemand moet beroof… Continue reading…
Hanlie Geldenhuis, ‘n weerlose bejaarde vrou, met die ryp ouderdom van 94 jaar, se lewe het tragies tot ‘n einde gekom aan die hand van ‘n onbekende aantal barbare. Hulle het haar die nag van 27 Augustus 2021 summier deur die venster geskiet. op haar plaas in Kalbasfontein, in Westonaria, Oos van Fochville, in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika. Continue reading…