Orania is besig om as kerngroeipunt vir Afrikanerselfbeskikking die gedaante van ʼn stad aan te neem. Die doel is egter om ʼn vlak van ontwikkeling te verwesenlik wat weldeurdag, ordentlik nagevors en uitnemend geïmplementeer word om sodoende meer as net ʼn ‘plek’ te word, maar eerder ʼn tuiste. Wanneer na Orania as Afrikanertuiste verwys word, is dít juis die doel – ʼn plek waar Afrikaners gemaklik kan wees, gemeenskapslewe kan ervaar en kan tuiskom in die ‘vriendelike stad’.
U Word Uitgenooi om Deel te Neem aan ‘n Aanbieding oor ‘n Stadsontwikkelingsplan vir Orania
Enjoyed this post? Share it!
Rebelbier van Orania Brouery kan nie met Aanvraag byhou nie na Loodsgeleenthede in Verskeie Dorpe!
‘n Belangrike deel van ‘n eie ekonomie in Orania is om ‘n afsetgebied en vriendelike handelsbetrekkinge na buite te hê. Die Zebra Brouery in Orania het onlangs loodsgeleenthede in verskillende dorpe in die land gehad, om hulle bier bekend te stel aan ondersteuners wat dit wil bestel!
Enjoyed this post? Share it!
Adjunkhoofregter Raymond Zondo, wat Gekla het hy kan nie Byhou nie, gaan ook as Hoofregter van Suid-Afrika Waarneem!
Suid-Afrika se nuwe waarnemende hoofregter is aangestel. Dit is Adjunkhoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie, waar hy die ondersoek na staatskaping lei.
Enjoyed this post? Share it!
Fondasie vir 50 Meter Optiesevesel-internettoring word in Orania Gegooi
Deesdae begin meer en meer mense van die huis en weg van Stadsentrums te werk, en Orania beplan om diê geleentheid te gebruik om meer mense te lok deur ordentlike internet infrastruktuur op te stel. Die Orania Dorpskantoor se infrastruktuurontwikkeling om hoë spoed internet in Orania te realiseer is goed aan die gang.
Enjoyed this post? Share it!
Somaliese Asielsoeker wat deur Merkel & Kie Verwelkom is, Steek 3 Blanke Vrouens Dood en Beseer 7 in Duitsland!
In die Duitse stad Würzburg, wat in Beiere geleë is, is nog ‘n ernstige Islamitiese terreuraanval uitgevoer deur ‘n Somaliese asielsoeker, wat in 2015 deur Merkel & Kie verwelkom is, toe hy drie vrouens met ‘n groot kombuismes grusaam geslag het en nog 7 gewond het.
Enjoyed this post? Share it!
Zuma en Ramaphosa Skandale Bewys Politisering van die Openbare Beskermer en Konstitusionele Hof!
Dit is welbekend dat baie presidente President geword het om weg te kruip van agtervolging van korrupsie of ander skandale, en dit is nêrens waarder as wanneer jy eers president van SA geword het, dat jy kwytskelding van alle misdade sal kry. Met stories wat alewig verander, “sukkel” die arme OB en Konstitusionele Hof om Zuma se korrupsie te kan straf, en nou wil dit voorkom of Ramaphosa se leuens, of te wel “verandering van stories” ook onder die mat gevee word, omdat na hul mening, die area van ondersoek glo buite die veld van die OB val.
Enjoyed this post? Share it!
“Die Kwaad Konstitusionele Hof is Geregtelik Emosioneel en nie in Ooreenstemming met ons Grondwet nie” – Zuma-stigting
Oudpresident Jacob Zuma se stigting het die uitspraak van die Konstitusionele hof, wat 15 maande tronkstraf opgelê het vir minagting, gekritiseer en gesê dit is “emosioneel en nie in ooreenstemming met ons grondwet nie”. Siende dat diê hof ook rassisme teen blankes goedgekeur het, met betrekking tot Covid hulp, is dit al lank bekend dat die Grondwet ignoreer word deur die hof, en hierdie soort betwissing die nagevolge daarvan is.
Enjoyed this post? Share it!
Duisende Duiwe Verdwyn Tydens Wedloop in Brittanje! Verswakte Magnetieseveldsterkte en Sonstrale Word Blameer!
Voëlhanteerders is verpletter nadat meer as 5,000 duiwe tydens ‘n wedloop oor die Verenigde Koninkryk verdwyn het. Dit is ‘n feit dat die aarde se magnetiese veld verswak, en hierdie tipe gebeurtenis gaan meer gereeld gebeur. Ander verskynsels van hierdie is waar walvisse en dolfyne op de strande beland ens. Die diere gebruik die aarde se magnetiese veld as hul kompas, en hoe meer die pole skuif en die magnetieseveldsterkte verswak, hoe meer word hulle verwar.
Enjoyed this post? Share it!
Hunter Biden het Belê in Pandemie Firma Metabiota, wat met Wuhan-laboratorium en Daszak se EcoHealth Saamgewerk het!
Rosemont Seneca Technology Partners (RSTP), ‘n beleggingsonderneming onder leiding van Joe Biden se seun Hunter Biden, was ‘n leidende finansiële ondersteuner van Metabiota, ‘n pandemie-opsporings- en reaksieonderneming wat saamgewerk het met Peter Daszak se EcoHealth Alliance en die Wuhan Institute of Virology.
Enjoyed this post? Share it!
Zuma sal Waarskynlik “Spesiale Behandeling” in die Tronk kry, sê die Gevangenis en Regskenners – sou hy daar beland!
Honderd vier-en-veertig dae in die tronk. Dit is die minimum wat Jacob Zuma van sy vonnis van 15 maande kan uitdien voordat hy vir vrylating oorweeg kan word.
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]
















