Al is die Chinese CoronaVac entstof nie volledig in Suid Afrika goedgekeur of gebruik nie, word SA ingesluit met ander derde wêreld lande in die Fase III-proewe van Sinovac se entstof teen koronavirus siekte (Covid-19) by kinders en adolessente. Die bekendstelling van die Suid-Afrikaanse been is onlangs gehou in Pretoria, Suid-Afrika, waar ongeveer 2,000 kinders en adolessente van ses maande tot 17 jaar ingeskryf sal wees, om die veiligheid en doeltreffendheid van die CoronaVac entstof te toets, al wys resultate van proewe sover slegs 50% effektiwiteit. Die proewe sal wêreldwyd 14,000 kinders in Chili, die Filippyne, Maleisië, Kenia en Suid Afrika toets.
Lees verder…
China Toets Sinovac Entstof op SA Kinders – Offer Moontlike SinoVac Verpakkings Fasiliteit in SA as Lokaas!
Enjoyed this post? Share it!
Grondonteiening in Nederland! Kommuniste Gebruik Stikstofkrisis as Verskoning om Boere se Plase te Vat!
Min mense besef dat kommuniste vir boere haat met ‘n passie, oral oor die wêreld, en hulle sal enige verskoning gebruik om boere se grond in staatsbesit te kry, sodat hulle die burgers met voedsel kan afpers. In SA gebruik hulle die “gronddiefstal” leuen, in Nederland gebruik die linkse regering die beweerde stikstofkrisis om van baie boere ontslae te raak, soos uitgesit in twee beleidspakkette wat die Nederlandse Omgewingsbeoordelingsagentskap (PBL) vir die regering opgestel het, en wat hierdie week gepubliseer is. Die onteiening van die boere se grond, iets wat uitdruklik in die planne genoem word, beteken dat hulle deur die staat gedwing sal word om hul eie plase teen ‘n vasgestelde prys te verkoop.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
“Maak Valse Aantygings van Rassisme, en Word Afgedank!” – Eskom Voorsitter, Malegapuru Makgoba
Die Voorsitter van Eskom, Malegapuru Makgoba, het ‘n streng waarskuwing gerig aan werknemers wat hul kollegas valslik van rassisme beskuldig, en het Eskom personeel aangemoedig om na te dink oor hoe hierdie beskuldigings iemand se reputasie kan beïnvloed, en dat diegene wat onseker is oor waaroor hulle kla, eerder moet stilbly.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-Vakbonde neem Korrupte ANC-regering na ANC-hof oor Salarisse van die Korrupte ANC Staatsdiens!
Wanneer hansworse die sirkus beheer: Na ‘n maande lange stryd oor salarisverhogings tussen die ANC-staatsdiensektor, met die vakbonde as vennote teen die ANC-regering, kon die kwessies nie opgelos word nie, so hulle gaan nou na die ANC se konstitusionele hof om te ‘n oplossing te vind. ‘n Ruk gelede is aangekondig dat die ANC-regering nie geld het om salarisverhogings aan te bied nie, omdat al die geld gemors is aan grootskaalse sistemiese en institusionele korrupsie.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Voer Eskom Krag uit na #SAPP Wanneer dit Koue Weer as Verskoning Gebruik om Slegte Onderhoud en Korrupsie te Verberg?
Koue weer in winter is selfs vir diere vanselfsprekend, maar vir Eskom is dit ‘n verassing? Vir dekades in Apartheid, voor die ANC regime die destydse eerste wêreld land gegee is, het Eskom sonder onderbreking die aanvraag voorsien danksy goeie lang termyn beplanning en onderhoud maatreëls, maar nou het Eskom gewaarsku oor elektrisiteitsfoute in KwaZulu-Natal weens koue weer! Die vraag is, word krag nog stilletjies na die buitelandse #SAPP netwerk gestuur, wanneer ons gevra word om krag, waarvoor ons duur betaal het met belasting, te bespaar? Word ons ook daar geforseer om Afrika te onderhou en op die been te hou? Selfs Malawi se kragvoorsiener word “Escom” genoem!
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Skynheilige Juwelier Tiffany & Co Gebruik “Bloeddiamant” van Kimberley in “Woke” Veldtog met Beyoncé – Word Onmiddellik van Diefstal Beskuldig
“Gee dit terug aan Suid-Afrika” – Beyoncé en Tiffany & Co word daarvan beskuldig dat hulle ‘n “gesteelde bloeddiamant” gebruik het in hul advertensieveldtog. Hierdie storie ontbloot nie net die onkunde in die wêreld oor Suid Afrika se geskiedenis nie, maar meer en meer, word groot multinasionale maatskappye wat ryk geword het uit kolonialisme, maar wat aanhoudend Suid Afrikaanse blankes blameer, uitgevang wanneer hulle agter swartes probeer wegkruip om hul sondes te probeer verdoesel, en hul enorme profyte in onskuld te dek.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Werkloosheid in Sosialistiese SA op 44,4% met dié wat nie wil Werk Ingesluit, en dra glo by tot Onluste en Plundery!
Suid Afrika het nou die ergste werkloosheid ter wêreld volgens ‘n Bloomberg monitor, en val nou onder ander rampspoedige lande soos Colombia, Cuba, Syria en Venezuela. Vir al Ramaphosa se mooi praatjies en beloftes, verstaan hy nie dat een hoofdoel van ‘n goeie regering, is om ‘n ekonomie daar te stel, wat die inwoners van die land die geleentheid gee om ‘n eerlike bestaan te kan maak. Die ANC regering doen dit allermins. Hulle stel ‘n voorbeeld van korrupsie en onvolwassenheid. Korrupsie bou geen ekonomie. Plundery is net dit. Dit bou niks. En dan die belaglike redes wat aangevoer word: gratis behuising, gratis onderrig, gratis als, wat die bogenoemde net vererger. En as ANC aanhangers dit nie gratis kry nie, gooi hulle ‘n vloermoer soos ‘n kleuter, en brand alles af wat hulle sien.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Grondhervorming – ‘n Trog vir Aasvoëls, Hyenas en Selfsugtige ANC Kaders! Grondeiser Weier om Miljoene in Verdagte Transaksies te Verduidelik
Dit is nou al welbekend dat die ANC se Grondhervorming in Suid-Afrika ‘n totale mislukking is, maar solank as wat grond en geld geoffer word, sal die aasvoëls, hyenas en ANC kaders kom vreet. Een sulke vieslike en siniese geval is uitgebeeld toe die Grondeisehof (Randburg) beveel het dat die boeke van die Moletele Community Property Association (MCPA), deur die Ouditeur-Generaal, en die direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming ondersoek moet word, nie dat dit ooit gaan gebeur nie. MCPA, wat beweer dat die Moletale volk ‘n aparte etniese groep is, het onder ander 27 eiendomme in Hoedspruit, met twee werkende plase suksesvol ge-eies.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
ANC Regering Bedel vir Private Beleggers om vir Transnet Uitbreidings te Betaal by Omstrede Durban-hawe
Nieteenstaande die benoeming as een van de ergste hawens ter wêreld, en kort nadat ‘n hele skeepshouer van ammunisie verdwyn het van Durban hawe tydens onlangse onluste, beplan Transnet Port Terminals om ‘n “superterminal” in Durban te skep, wat die hawe in staat sal stel om baie groot vaartuie te hanteer, en hopenlik die doeltreffendheid van die hawe sal verbeter. Maar blykbaar wil die ANC private beleggers se geld op die spel plaas.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa se Kaderontplooiing het SA Vernietig! DA Soek Debat want ANC Self Weet nie Eens Watse Kaders Waar Ontplooi is nie!
#EndCadreDeployment Die amptelike opposisie, die Demokratiese Alliansie (DA), het aan die waarnemende speaker van die nasionale vergadering, Lechesa Tsenoli, geskryf en gevra vir ‘n parlementêre debat oor die sosialistiese kaderontplooiing wat deur die African National Congress (ANC) toegepas word, omdat hulle glo dit het gelei tot die ineenstorting van die staat. Hulle het hierdie versoek as ‘n saak van nasionale belang beklemtoon.
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]
















