Verdedigingsmagte is Onnodig in Sosialiste se Oop Grense Wêreld: SANW se Enigste Funksie is om Mediese Fondse aan die 70% van sy Lede met MIV / Vigs te Gee!

Vertrou Minister Zweli Mkhize nie Werkers in sy eie Gesondheidsdepartement nie? Waarom Werk Uitstuur wat die Departement Gewoonlik Self Doen?

Tyd om die SAW na die SA Welsyn te Herdoop? Dit is Maar net een Groot Kaderontplooiing Slenter!

Is nog ‘n ANC-wegbreekparty ‘n Moontlikheid? “Die Korrupsie Party” met ACE, Zuma en Supra?

Niemand glo Eskom se Leuens Meer nie: 7 Opwekkingseenhede wat Gelyktydig Breek? Rêrig?

Agterstand van 250 000 Vuurwapenlisensie Aansoeke sal Waarskynlik Nooit Verwerk Word nie Aangesien die Vuurwapenregister Totale Chaos is!

Jong Blanke Werker Vermoor in Philippi Lokasie maar niks Gesteel nie! Waarom is Swart Lokasies nog steeds Lewensgevaarlik vir Blankes?

Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!

ANC Regime se Afrika Tyd met die Inentingsveldtog kan Lewensduur Wees

Go Woke Go Broke: Skenkers Vlug van Sosialistiese ANC wat Glo Sukkel om Salarisse te Betaal!