Lewe deur stakings, sterf deur stakings – Met miljarde wat deur die korrupte ANC leierskap bymekaar gemaak is, kan die ANC Party nie sy personeel betaal nie, wat nou weier om oortyd te werk. Selfs die moontlikheid dat hul kandidate nie betyds vir die verkiesing kan registreer nie, is nie genoeg beweegrede vir hulle om ‘n hand in hul eie sak te steek nie Dit bewys dat die ANC leierskap se prioriteite lê by selfverryking, nie die Party of die land nie.
Continue reading…