Die skade van die brand Sondag by die Kaapstad-treinstasie waarin twee treine verwoes is, beloop minstens R33 miljoen. Metrorail in die Wes-Kaap het die verwoesting van die treine as ʼn “reuse-terugslag” bestempel. Maroela Media het vroeër berig die brand het Sondag omstreeks 15:40 plaasgevind en twee treine op platforms 13 en 14 is verwoes toe..
Continue reading…