‘n Man (64) is Maandagmiddag in die been geskiet in ’n aanval by die Kleinplaasdam bokant Simonstad, Kaapstad, terwyl hy en ’n vrou (51) gestap het. Kapt. FC van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die twee stappers is deur twee onbekende jong mans genader en met ’n vuurwapen aangehou. Hulle is van hul selfone, geld en rugsakke..
Continue reading…