Mense van regoor die politieke spektrum het Sondag in die strate van Amsterdam gepak om te protesteer teen die voorgestelde entstofpaspoorte van die Nederlandse regering. Die betoging was so groot dat paaie in die middestad vir myle blokkeer was, maar al die hoofstroom media in Nederland het die protes probeer ignoreer of verkleineer. Sommiges het beweer dat dit net 10,000 ver-regse ekstremiste was, maar dié leuen was gou ontbloot deur die teenwoordigheid van jong dansmusiek-aanhangers, Hare Krishnas, godsdienstige organisasies, pensioenarisse, anargiste, fietsryers, voormalige polisiebeamptes en soldate.
Continue reading…
Enorme Mars Teen “Inentings Paspoorte” in Amsterdam Trek 100,000 Protesteerders van Regoor Politieke Spektrum!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Voormalige Hoof van Spur Kritiek na Selfmoordpoging
Posted on Leave a comment
Pierre van Tonder, die voormalige uitvoerende hoof van Spur, is tans kritiek in ‘n Kaapse hospitaal. Dit volg nadat hy die naweek by sy huis probeer selfmoord pleeg het, deur homself te skiet.
Pierre van Tonder, het einde verlede jaar die groep verlaat nadat hy afgetree het. Van Tonder se kollegas by Spur, is almal platgeslaan deur die nuus. Spur het het formidabele groei getoon onder die leierskap van van Tonder. 40 restaurante het gegroei tot 631 landswyd, asook ‘n addisionele 17 restaurante in ander lande.
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!