’n Park van R7,6 miljoen vir kinders naby Lavender Hill is ná net meer as ’n jaar net ’n “uitgebrande skelet”, sê die Kaapstadse metroraad. Die metroraad het Woensdag sy afgryse uitgespreek oor die “kwaadwillige vernietiging en vandalisme” van die Seawinds Smart Park, wat nou glo “niks meer as ’n hoop rommel en as” is..
Continue reading…