Kaapstad wil die bestuur van die Metrorail-treinstelsel in die stad oorneem uit vrees dat die hele openbare vervoerstelsel, wat grootliks op treindienste staatmaak, in duie kan stort. Brett Herron, burgemeesterskomiteelid vir vervoer en stedelike ontwikkeling, het op ’n mediakonferensie gesê al hoe minder pendelaars gebruik die treindienste omdat treine laat is, mense onveilig is en..
Continue reading…
Kaapstad wil Metrorail-treinstelsel oorneem
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!