Die polisie in die Paarl is op soek na die sinnelose barbare wat ‘n groot klip na ‘n N1-motoris in die Paarl gegooi het. Michele Pietersen is onmiddellik oorlede tydens die voorval. Die afgetrede opvoeder het saam met haar man in die voertuig gereis. Hulle het Simonsvlei omstreeks 02:00 nader. Hul reis is tot stilstand..
Continue reading…