Die inwoners van die klein Wes Kaapse dorpie Redelinghuys, ongeveer 160 km Noord van Kaapstad, moes vanmore hulpeloos toekyk hoe die NG Kerk, ‘n historiese gebou, afbrand. Die hoeksteen van hierdie kerk is op 5 Oktober 1918 gelê. Na wat verneem word het brand begin by een van die selfoon maste wat op die toring..
Continue reading…