Nie dat dit enige meningsvolle verskil vir ons sal maak nie, siende dat ANC elke maand deur SASSA vir hul stemme betaal, maar voormalige adjunkhoofregter Dikgang Moseneke het besluit dat plaaslike verkiesings, wat vir 27 Oktober vanjaar geskeduleer is, nie onder Covid-19-toestande vry en regverdig sal wees nie.