Daar was Dinsdag ’n sterk polisieteenwoordigheid in die Sir Lowryspas-nedersetting naby Somerset-Wes in die Wes-Kaap nadat betogers Maandag die N2-snelweg en ander toegangsroetes na die nedersetting versper het. Die betogers is ongelukkig omdat die provinsiale regering ’n nuwe skool op ’n stuk grond in die nedersetting wil bou. Hulle wil hê die grond moet eerder..
Continue reading…