Die rolprent “Krotoa” wat pas vrygestel is en wat handel oor die Khoi-meisie Krotoa (Eva), is besig om opslae te maak. Nie vanweë die artistieke kwaliteit nie, helaas, maar vanweë die feit dat die geskiedenis alweer verdraai en verkonkel word om die eietydse interpretasie te dien en die Europese nedersetting aan die Kaap so boos..
Lees verder…
Die geskiedenis van die Kaap word alweer verdraai en verkonkel in pas vrygestelde rolprent “Krotoa”
Enjoyed this post? Share it!
Kaap Skiereiland Universiteit van Tegnologie gesluit
Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het alle aktiwiteite opgeskort op sy kampusse. Dit volg na ‘n reeks vergaderings tussen die bestuur, studente en werkers. Alle klasse is vir Dinsdag 25 en Woensdag 26 Julie opgeskort ter wille van die veiligheid van studente en personeel. ‘n Verdere vergadering sal geskied om sake rakende die kontrakte..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum toets riooluitvloei in Kaapse See
Die voortslepende rioolkrisis in die Kaapse See het die burgerregte-organisasie AfriForum genoop om die gehalte van die riooluitvloei in die see te gaan toets. Die burgerregte-organisasie het reeds in 2015 druk begin uitoefen en die gemeenskap gemobiliseer om betrokke te raak om die metrorade te dwing om die rioolprobleem op te los. In daardie stadium..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Dís hoekom jy besigheid in inheemse tale moet doen
Deur: Annelise de Vries en Jhua-nine Wyrley-Birch Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie droom nie, is nie ʼn realis nie. Die pad na suksesvolle entrepreneurskap is ʼn moeilike een, maar Suid-Afrika is immers ʼn land van mense met planne. Die grootste denkfout wat Suid-Afrikaners egter maak, is om..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
As die Kaap jou in jou moederstad in stuur
Kaapstad is bekend as die Moederstad. Fraai, maar wie se moeder? Want soms behandel hierdie matriarg haar kinders erg stief. Onder die postwaarheid- skynheilige dekmantel van vooruitgang en desensifisering, draai die Kaap van Storms haar rug op vele van sy weerloosste inwoners. Seepunt was eens ’n mengelmoes van ryk en arm mense. Vandag word die..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaans-Vriendelik gee ondernemings hupstoot met entrepreneurskompetisie
Afrikaans-Vriendelik, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, trek binnekort ʼn nuwe baadjie aan. Vanaf 20 Julie 2017 sal Afrikaans-Vriendelik een van vyf inisiatiewe van AfriVriendelik wees, ʼn eenstopdiens vir alle entrepreneurs en sakeondernemings. Ander inisiatiewe sluit onder meer ʼn aanlynkletskamer vir AfriForum-lede en entrepreneurs, bemarkingsopleiding, die jaarlikse Tinteltong toekennings asook..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Afrikaanse kultuur en kunste lewendig by Innibos
Nelspruit het verlede week behoorlik gewemel tydens die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees wat vanjaar vir die 14 de keer aangebied is. Meer as 100 000 mense het vanjaar dié fees, wat tans die grootste Afrikaanse kunstefees in die land is, bygewoon. Dit het ook ’n finansiële inspuiting van sowat R85 miljoen vir die dorp beteken. Feesgangers..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum se trauma-eenheid binnekort terug in Knysna
AfriForum Trauma, ’n eenheid van dié burgerregtewaghond wat op trauma-ontlonting, -berading en –ondersteuning fokus, keer vandeesmaand vir ’n tweede keer terug na Knysna in die Suid-Kaap om met slagoffers van die onlangse brande in dié dorp te praat. Volgens Nantes Kelder, hoof van AfriForum Trauma, het die groot aantal versoeke uit die Knysna-gemeenskap hom en..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Polisie ontlont onlus in Stellenbosch na inwoners slaags raak met mekaar
Die polisie se eenheid vir openbare polisiëring moes Maandagaand tussenbeide tree toe ’n groep van sowat ’n duisend inwoners van twee gemeenskappe in Stellenbosch met mekaar slaags geraak het. Volgens die polisie is inwoners van Kayamandi ongelukkig omdat die munisipaliteit die kragtoevoer na die Enkanini-gebied afgesny het. ’n Groep inwoners van Kayamandi het Maandagaand na..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
We will shut down Cape Town – DA and EFF
Mmusi Maimane of the DA and Julius Malema of the EFF – both show themselves to believe it is is acceptable to shut down the private businesses of citizens in order to protest in Cape Town. Watch the video down below:
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]











