Younes Abouyaaqoub (22), die Marokkaan wat vermoedelik die paneelwa bestuur het wat in Barcelona deur ‘n skare geploeg en 13 mense se lewens geëis het (Foto: Spaanse ministerie van binnelandse sake via AP) Die polisie buite Barcelona het ʼn man met ʼn springstofbaadjie geskiet, het die streekspolisie Maandag gesê, terwyl pogings verskerp het om die..
Lees verder…
Vermeende Spanje-terroris geskiet
Enjoyed this post? Share it!
Ses ‘dronk’ taxibestuurders aangekeer
Argieffoto Ses minibustaxibestuurders is oor die naweek tydens ʼn padblokkade in Kaapstad in hegtenis geneem nadat hulle glo onder die invloed van alkohol passasiers vervoer het. JP Smith, die stad se burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, sekuriteit en maatskaplike dienste, het Maandag gesê die padblokkade is Saterdagoggend by die aansluiting van Wettonweg en Rosmeadlaan in Wynberg gehou…
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Boek-uittreksel: Kamikaze
Deur Rudie van Rensburg Oor die boek: Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank ʼn polisieman gewees, maar wragtag, wat hy nóú alles in die media oor sy geliefde SAPD lees. En met sy eie oë sién ook, in kolonel Daniels se kantoor by die Nuweland-stasie. Kassie het juis ʼn ander werksaanbod gehad … En..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Bylmoordesaak wéér uitgestel
Foto: Courtney Africa/ANA PHOTO. Die bylmoordesaak is uitgestel aangesien kapt. Marius Joubert, ’n bloedspatselkenner, steeds siek is. Joubert is die staat se finale getuie en moes verlede week al getuig. Regter Siraj Desai het die versoek dat die saak weer uitgestel word, toegestaan ondanks teenkanting van die verdediging. Adv. Susan Galloway, die staatsaanklaer, het aan..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Walvis by Kleinmond gered
Foto: Verskaf/NSRI Hermanus Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) kon Sondag daarin slaag om ʼn noorkapperwalvis by Kleinmond in die Wes-Kaap te bevry nadat dit verstrengel geraak het. Die NSRI in Hermanus is omstreeks 12:30 ontbied nadat verskeie mense gesien het hoe die walvis tussen Palmiet en Kleinmond in boeie en toue verstrengel geraak het. Volgens Deon..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Man vas ná koeël meisie (12) in kop tref
Argieffoto ʼn 24-jarige man is in hegtenis geneem nadat ʼn 12-jarige meisie Sondag in Kensington in Kaapstad in die kop geskiet is. Lt.kol. Andre Traut, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte is Maandag in die vroeë oggendure in Facreton in hegtenis geneem nadat speurders onverpoosd gewerk het om elke moontlike leidraad op te..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Vandag se sportnuus
Rugby Die Springbokke het Saterdag teen die Poemas in die Kampioenskapsreeks gespeel en ’n goeie oorwinning behaal. Intussen is Jano Vermaak aangewys om die beseerde Ross Cronje in die Bokspan te vervang. Cronje het Saterdag ’n enkelbesering opgedoen. Een van die grootste rugbyspelers van alle tye, die All Black Colin Meads, is gister op die..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Daar ís nog goeie SAPD-lede
Argieffoto: Kent Williamson Karin Roux van Crime Scene Cleanup skryf: Dinsdagoggend, 15 Augustus, ry ek op die N4-snelweg van Brits af na Pretoria-Noord. Ek het afgespreek om iemand elfuur by die afrit te ontmoet sodat ek hulle kan help om ʼn toneel skoon te maak. Om eerlik te wees was ek ʼn bietjie onrustig om..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Grootste All Black-legende en SA vriend sterf
Colin Meads (Foto: YouTube) Een van die beroemdste rugbyspelers van alle tye en ʼn groot vriend van Suid-Afrika is in Nieu-Seeland dood. Die voormalige All Black-speler Colin Meads is op sy tuisdorp, Te Kuiti, aan pankreaskanker dood, ʼn jaar nadat hy met dié siekte gediagnoseer is. Hy was 81 jaar oud. Meads, ʼn klipharde voorspeler..
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Stellenbosch University is likely to become an English medium institution
The University of Stellenbosch is likely to become an English medium institution after years of struggle to retain it as an Afrikaans university. It appears that a confidential conversation about the university’s language policy between the already controversial rector, Prof. Wim de Villiers, and a councilor leaked and can now end up in the courts…
Lees verder…
Enjoyed this post? Share it!
Sign Up for Free News:
Soek in Die Kaap
Soek ‘n Maatjie
Domain Names
Goedkoopste Huurmotors in die Kaap
Cheap Flights with SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Konsolidasielening en vele meer.Goeiedag Meneer/Mevrou, Soek u ‘n baie egte lening? Teen ‘n bekostigbare rentekoers? Verwerk binne 24 uur. Is u voortdurend deur u banke en ander finansiële instellings afgekeur? Die goeie nuus is hier!!! Ons bied LENINGS aan wat wissel van R5 000,00 minimum tot R500 000 000,00 maksimum teen ‘n rentekoers van 5% per jaar. LENINGS […]
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Free Ads
Onlangse Nuus Berigte
- Die Slegs Swartes Stad van SoWeTo: 75% van Swartes in Suid-Afrika woon in dorpe wat MEER rassuiwer is as Orania!
- Kyk hoe Swart Mammas van die draaiboek afwyk en hul Progressiewe Globalistiese Instaatstellers ongehoorsaam!
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
SA-News Headlines
- Watch as Black Mamas Go Rogue and Defy Their Progressive Globalist Enablers!The Deputy Mayor of Bitou Municipality, Nokuzola Kolwapi in Kwanokuthula, Plettenberg Bay, was seen on video footage discharging a firearm in public, during a traditional celebration marking her son’s return from initiation school. These traditional initiation ceremonies are brutal and involve boys being taken into the bush for various rights of passage activities which culminate..Continue […]
- Russia Laughs as EU Plays Russian Roulette With Russian Dark Fleet Risking Uninsured Oil Spill!The European Union claims it has cracked down on the Russian shadow fleet by banning maritime services, repairs and maintenance to these shadowy vessels EU Commission President Ursula von der Leyen announced the package as Russia’s war against Ukraine approaches its fourth year, arguing that sustained pressure remains essential. “Russia will only come to the..Continue […]
- Aussie Boy Swims 4km For Help For Family Stuck on Sinking Boat. Gets Ignored by Foreigners on Beach!This shocking story out of Australia is of a 13yr old boy who swam 4km in the sea to get help to save his family who were stuck on a drifting boat that was taking on water. Listen how he explains that when he finally arrives on land, the beach was full of foreigners who..Continue […]
- Epstein Files Reveal Epstein Was A Self Confessed Rothschild Zionist Supremacist Who Called Non Jews “Goyim”Here we have yet another so called “conspiracy theory” being proven to be true. The latest release of over 3 million Epstein files has revealed that Jeffrey Epstein was indeed a Rothschild Zionist. Epstein admitted this in 2016 emails with Peter Thiel, when he was trying to arrange a meeting. In another email from..Continue […]
- The All Black City of SoWeTo: 75% of Blacks in South Africa Live in Towns MORE Racepure than Orania!ENOUGH! If you Attack Orania, You Attack SoWeTo & Thousands of 100% Black Towns – Welcome to the ALL BLACK town of Soweto! So this video is long long overdue It’s another election year, with the usual political drama. I did this research and wrote the original article a decade ago, but it is clear..Continue […]







