Kaapstad is bekend as die Moederstad. Fraai, maar wie se moeder? Want soms behandel hierdie matriarg haar kinders erg stief. Onder die postwaarheid- skynheilige dekmantel van vooruitgang en desensifisering, draai die Kaap van Storms haar rug op vele van sy weerloosste inwoners. Seepunt was eens ’n mengelmoes van ryk en arm mense. Vandag word die..
Lees verder…
As die Kaap jou in jou moederstad in stuur
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!








