Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se werksmag het oor die laaste vyf jaar stelselmatig verklein, maar of dit doelbewus is of nie, is nie seker nie. Aan die ander kant het Suid Afrika nou een van die grootste private Gemeenskapspolisieering dienste ter wêreld. Die gevolg is dat polisiëring in SA effektief privatiseer word.