Prof. Sean Davison, wat aangekla is van drie moorde, is Woensdagoggend in die hooggeregshof in Kaapstad vir drie jaar onder huisarres geplaas nadat hy ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan het. Davison wat nog heeltyd volgehou het dat hy niks verkeerd gedoen het nie, het sy rol in die dade beken. Ingevolge die pleitooreenkoms mag..
Continue reading…