Die departement blyk egter vasbeslote te wees om volstoom met dié proses voort te gaan. Talle bruinmense sal hulle kwotas dus ten gunste van swartmense verloor. Dit volg nadat die departement, ten spyte van AfriForum se eis om die nuwe aansoekproses te staak, die aansoektydperk vir kleinskaalvissers met ’n maand verleng het. AfriForum het in..
Continue reading…