Kaapstad sal hul eerste ontsoutingsaanleg gereed hê net voordat damme in die stad gaan opdroog. Dit aldus Xanthea Limberg van die stad se burgemeesterskomitee rakende water en energie sake. Verbruikers sal egter moet saamleef daarmee dat water nie meer ‘n goedkoop kommoditeit gaan wees nie. Die skielike bekendmaking dat die ontsoutingsaanleg binnekort gereed gaan wees,..
Continue reading…
Kaap ontsoutingsproses verloop nie vlot
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!