Die brand by die Kaapstad-treinstasie is vroeg Sondagaand geblus. Jermaine Carelse, woordvoerder van die nooddienste in Kaapstad, sê niemand is beseer in die brand nie. Hy sê nege treinwaens van twee treine is in die brand verwoes. Dit is nog onduidelik wat die oorsaak van die brand is. Swart rookwolke het Sondagmiddag oor die middestad..
Continue reading…