In die Wes-Kaap is polisiestasies tot soveel as 85% onderbeman terwyl daar al meer as 2 300 vakante poste in 2014 was. Bykans 2 400 polisiebeamptes het diens verlaat tussen 2011/12 weens bedankings en ontslag. Meer as 128 stasies is onderbeman, wat een van die redes is vir die stygende misdaad en bendegeweld in die..
Continue reading…