Gewelddadige betogings het gelei tot die sluiting van die N2 tussen Gordonsbaai en Grabouw, en motoriste is aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik. Die pad sal gesluit bly Dit is die soveelste keer dat gewelddadige aksies daar plaasvind, en klipgooiers het onskuldige voertuie met klippe bestook maar die rede vir die onrus is onbekend. Sover..
Continue reading…