Ná nege maande van opknappingswerk is die Kaapstadse stadsaal nou gereed om “wêreldklasgeleenthede aan te bied”. Dít was die boodskap van Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, Woensdagaand tydens die heropening van die stadsaal, wat 113 jaar oud is. Die opknappingswerk, wat in November 2017 begin het, is die eerste groot restourasie wat sedert 1947..
Continue reading…