Daar is net te veel misdaad-brandpunte in Kaapstad wat terselfdertyd opvlam en te min polisiëring om al die geweld te keer, sê JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid. Hy sê in ’n verklaring hoewel die polisie van die Kaapstadse metroraad met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) saamwerk om so doeltreffend moontlik ekstra operasies uit te voer is..
Continue reading…