‘n Onwettige protesaksie, al weer kwansuis oor “dienslewering” het Dinsdag oggend 13 Oktober 2018, baie skade en ontwrigting veroorsaak op Vredenburg aan die Weskus. Daar was berigte van motoriste wat uit hulle motors gepluk en geïntimideer is, van geboue wat aan die brand gesteek is en ruite wat uitgegooi is. Besighede moes ook sluit in..
Continue reading…