’n Ma en dogter, oorspronklik van die Wes-Kaap, is in die VSA tronk toe gestuur en gelas om R7 miljoen skadevergoeding te betaal weens bedrog met ongeskiktheidstoelae. Gloudina Robbertse (50) is die afgelope Woensdag in die VSA tot vier en ’n half jaar tronkstraf gevonnis. Gloudina en Chantelle Robbertse, voorheen van Touwsrivier, het vals aansoeke..
Continue reading…