Tussen 20% en 25% van dié provinsie se Cravenweekspan vir 2020 moet gekies word uit spelers wat nié uit voormalige model C-skole kom nie. Zelt Marais, WP-rugby se president, het dié ingrypende nuwe kiesbeleid Dinsdagaand op Nuweland aangekondig toe hy WP se Cravenweekspelers se pette aan hulle oorhandig het. Die nuwe kiesbeleid is bykomend tot..
Continue reading…