Sodra die tweede termyn van die skooljaar aanbreek, gaan Xhosa as moedertaal onderrig vir meer as 250 000 graad 1 kinders in skole in die Wes-Kaap aangebied word.
Die aankondiging is gemaak deur Debbie Schafer, Minister van Onderwys in die Wes-Kaap.
Continue reading…