Kaapstad kan oor ses jaar weens verstedeliking byna 500 000 nuwe inwoners bykry – Met migrasie-tendense wat wys dat mense wat stad toe trek nie noodwendig oor die toepaslike vaardighede beskik om werk te kry nie, kan dit verdere armoede, werkloosheid, oorbevolking en spanning veroorsaak. Dít is van die werklikhede wat die Kaapstadse metroraad met..
Continue reading…