Een van die tien hoogs betaalde amptenare van die Kaapstad-metroraad is nou al 15 maande by die huis en hoef nie ’n steek werk te doen vir haar salarispakket van R2,8 miljoen per jaar, oftewel R233 000 per maand, nie. Melissa Whitehead, geskorste kommissaris van vervoer en stedelike ontwikkeling van die metroraad, se totale salaris..
Continue reading…