Vier-en-vyftig hoë-tegnologie outomatiese hekke is agt jaar gelede by die Kaapstadse Stasie geïnstalleer teen ‘n tender bedrag van R1,1 miljard deur Siyangena Technologies. Dit is volgens Google ‘n maatskappy wat spog met ‘n vlak 3 BGSB (Bree Gebaseerde Swart Bemagtiging maatskappy). Die hekke werk steeds nie en trein reisigers moet gebruik maak van twee of..
Continue reading…