Tender onreëlmatighede, dissiplinêre stappe teen senior personeellede en die sluiting van ’n forensiese ondersoek is bespreek tydens ‘n spesiale raadsvergadering van die DA beheerde Kaapse Stadsraad. Daar is gevra dat ondersoek heropen moet word rondom korrupsie bewerings teen Melissa Whitehead, die kommissaris van stedelike beplanning. Die DA burgemeester, Patricia de Lille en raadsbestuurder Achmat Ebrahim..
Continue reading…
Stad Kaapstad in die spervuur
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!