Die Kaapstad-metroraad wil sowat R1,3 miljard van ’n Duitse ontwikkelingsbank leen om verskeie watersuiweringsaanlegte op te knap en te vergroot. Die lening van €80 miljoen (op die oomblik sowat R1,3 miljard) word aangebied deur die KfW-ontwikkelingsbank. Die presiese randwaarde sal bepaal word op die datum dat die ooreenkoms in November met die bank onderteken word,..
Continue reading…