Ná dae van onsekerheid het Patricia de Lille die aankondiging Woensdag buite die hooggeregshof gemaak dat sy haar woord gaan hou en bedank. Gister het die speaker Dirk Smit formeel kriminele klagte gelê teen De Lille en mayco-lid Brett Herron. Die aanklagte spruit uit ‘n ondersoek deur die regsfirma, Bowman Gilfillan. De Lille en Herron..
Continue reading…