Raadslid Carin Brynard van die DA in Kaapstad het haar rug op dié party gedraai en in die middel van haar derde termyn as Raadslid bedank. Brynard sê sy is moeg vir die nepotisme en diktatoriale manier van Patricia de Lille en die toksiese atmosfeer in die koukus. Bowenal sê sy dat sy as Christen..
Continue reading…