‘n Vroulike Franse toeris is in die historiese Bo-Kaap van haar besittings beroof en in die nek gesteek met ‘n skerp voorwerp. Toeriste is klaarblyklik maklike teikens in die gebied en is ook nie bewus van die gevare in die area nie. Toeriste word al hoe meer gewaarsku om Suid Afrika te vermy weens die..
Continue reading…