Die DA-beheerde Kaapstad metro wil R4 miljard leen oor die volgende drie jaar om sy kapitaal projekte te befonds. Die raad wil nie sy eie fondse gebruik nie, want dit sal glo ‘n las plaas op die belastingbetalers van die stad. Rente sal bereken word teen 8,45% oor ‘n tydperk van 15 jaar. As jy..
Continue reading…