Inwoners van Wolwerivier buite Kaapstad sê dis hoogtyd dat die plaaslike regering behoorlike behuising aan mense verskaf, eerder as om nóg meer mense soontoe te verskuif. ‘n Groep inwoners van Woodstock in die Moederstad gaan moontlik binnekort deur ‘n privaat eiendomsontwikkelaar van die grond afgesit word. En die Stad Kaapstad beplan om hulle in Wolweriver..
Continue reading…
Wolwerivier het genoeg gehad
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!