LP’s het Dinsdag eenparig besluit op 15 name vir ’n kortlys van kandidate wat vir onderhoude moet gaan vir posisies op die SABC se raad. Verskeie van die verskillende politieke partye se LP’s wat op die portefeuljekomitee vir kommunikasie dien, het dieselfde name voorgestel. Dit sluit die name in van lede van die huidige interimraad,..
Continue reading…
Kortlys vir SABC-raad deels bekend
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!