Die DA het ‘n aanklag teen die beleërde bestuurshoof van Eskom, Brian Molefe by die Kaapstadse polisiestasie ingedien. Molefe word aangekla vir die oortreding van verskeie wette, onder meer die wet op die Bestuur van Openbare Finansies en die Voorkoming en Bekamping van Korrupsie. Molefe het sy bedanking aangekondig kort nadat hy by die voormalige..
Continue reading…
Brian Molefe word krimineel aangekla
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!