Stellenbosch University is likely to become an English medium institution

The University of Stellenbosch is likely to become an English medium institution after years of struggle to retain it as an Afrikaans university. It appears that a confidential conversation about the university’s language policy between the already controversial rector, Prof. Wim de Villiers, and a councilor leaked and can now end up in the courts. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die geskiedenis van die Kaap word alweer verdraai en verkonkel in pas vrygestelde rolprent “Krotoa”

Die rolprent “Krotoa” wat pas vrygestel is en wat handel oor die Khoi-meisie Krotoa (Eva), is besig om opslae te maak. Nie vanweë die artistieke kwaliteit nie, helaas, maar vanweë die feit dat die geskiedenis alweer verdraai en verkonkel word om die eietydse interpretasie te dien en die Europese nedersetting aan die Kaap so boos […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kaap Skiereiland Universiteit van Tegnologie gesluit

Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het alle aktiwiteite opgeskort op sy kampusse. Dit volg na ‘n reeks vergaderings tussen die bestuur, studente en werkers. Alle klasse is vir Dinsdag 25 en Woensdag 26 Julie opgeskort ter wille van die veiligheid van studente en personeel. ‘n Verdere vergadering sal geskied om sake rakende die kontrakte […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

As die Kaap jou in jou moederstad in stuur

Kaapstad is bekend as die Moederstad. Fraai, maar wie se moeder? Want soms behandel hierdie matriarg haar kinders erg stief. Onder die postwaarheid- skynheilige dekmantel van vooruitgang en desensifisering, draai die Kaap van Storms haar rug op vele van sy weerloosste inwoners. Seepunt was eens ’n mengelmoes van ryk en arm mense. Vandag word die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Eeue oue Kasteel in Kaapstad se buitemure word tuiste vir haweloses

Deesdae word daar sommer slaapplek gemaak teen die buitemure van die Kasteel in Kaapstad. Die eeue-oue klippe word uit die mure gebreek om vuurmaakplekke te pak en die klere word oor die takke van die omheining gehang. Die Kasteel die Goeie Hoop (Nederlands: Kasteel de Goede Hoop) in Kaapstad is die oudste gebou uit die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Polisie ontlont onlus in Stellenbosch na inwoners slaags raak met mekaar

Die polisie se eenheid vir openbare polisiëring moes Maandagaand tussenbeide tree toe ’n groep van sowat ’n duisend inwoners van twee gemeenskappe in Stellenbosch met mekaar slaags geraak het. Volgens die polisie is inwoners van Kayamandi ongelukkig omdat die munisipaliteit die kragtoevoer na die Enkanini-gebied afgesny het. ’n Groep inwoners van Kayamandi het Maandagaand na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

THE THREE BIGGEST DELIBERATE UNTRUTHS THAT THE DA IS FOOLING YOU WITH

A vote for the DA is a vote against yourself! The Cape party offers you peace and prosperity in a country of your own. THE THREE BIGGEST DELIBERATE UNTRUTHS THAT THE DA IS FOOLING YOU WITH THEY REPRESENT THE COLOURED AND WHITE COMMUNITY How is this possible if their policy on affirmative action, BBBEE sports […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Massive increase in the number of Joburgers moving to Cape Town

A new FNB study points to a strengthening in the Western Cape’s ability to attract home buyers from other provinces while retaining its own residents, despite affordability challenges. Gauteng, meanwhile, faces challenges of its own – holding onto repeat buyers. FNB noted that for the country’s largest formal housing market, the percentage of repeat buyers […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Charging Helen Zille: Maimane’s Moment of Truth?

Nearly unanimous was the decision to charge Western Cape Premier Helen Zille with bringing the DA into disrepute, deliberately acting in a way that negatively impacts the party and publicly opposing the party’s principles and published policies. DA leader Mmusi Maimane announced the decision of the party’s federal executive taken earlier after a preliminary probe. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Britte het rasgevoel na die Kaap gebring

Jan van Riebeeck het klaarblyklik geen rassevooroordeel met hom saamgebring toe hy in 1652 aan die Kaap geland het nie. Dit merk ‘n mens as jy die oudste Afrikaanse families se moederlyn naspeur en agterkom dat die bloed van slawe en politieke bannelinge taamlik vrylik in hierdie families voorkom. ‘n Swart slavin, bekend as Lijsbet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!