DA al in 2011 gewaarsku oor waterkrisis

Die Stad Kaapstad kry vanuit opposisiegeledere behoorlik die wind van voor na sy besluit om ‘n sogenaamde droogteheffing in te stel. Erika Botha-Rossouw, VF Plus-raadslid vir Stad Kaapstad, sê dit is onregverdig om nou deur ʼn heffing die inwoners te straf omdat hulle voldoen aan die oproep om water te bespaar, en die tyd het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!