Die Son publiseer artikel om hul wanindruk van Katriena Esau, eerste vroulike hoof van die Westelike N//n#e stam reg te stel

MAANDE nadat sy tot nuwe leier van die Boesmans verkies is, sien sy daar nog goed uit – al is sy al ’n bejaarde vrou. Katriena Esau (82) van Upington is vroeër vanjaar as eerste vroulike hoof van die Westelike N//n#e, ’n stam van die ‡Khomani San, ingehuldig. Esau, ook bekend as die ‡Xuu, het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!