MAANDE nadat sy tot nuwe leier van die Boesmans verkies is, sien sy daar nog goed uit – al is sy al ’n bejaarde vrou. Katriena Esau (82) van Upington is vroeër vanjaar as eerste vroulike hoof van die Westelike N//n#e, ’n stam van die ‡Khomani San, ingehuldig. Esau, ook bekend as die ‡Xuu, het..
Continue reading…