AfriForum Jeug se Stellenbosch-tak het onlangs sowel klagtes as ’n regsmening by die Universiteit van Stellenbosch (US) se studentehof ingedien waarin inligting rondom die wettigheid van die huidige studentegrondwet versoek word. Die klagtes spruit uit inligting wat die jeugorganisasie bekom het wat daarop dui dat die huidige dokument moontlik nie wettig is nie. Talle navrae rakende..
Continue reading…
AfriForum versoek dringend inligting oor Matiesgrondwet
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!