Stad Kaapstad in die spervuur

Tender onreëlmatighede, dissiplinêre stappe teen senior personeellede en die sluiting van ’n forensiese ondersoek is bespreek tydens ‘n spesiale raadsvergadering van die DA beheerde Kaapse Stadsraad. Daar is gevra dat ondersoek heropen moet word rondom korrupsie bewerings teen Melissa Whitehead, die kommissaris van stedelike beplanning. Die DA burgemeester, Patricia de Lille en raadsbestuurder Achmat Ebrahim […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

KAAPSE DA HET GROOT PROBLEME – RAADSLID BRYNARD DRAAI HAAR RUG OP PARTY

Raadslid Carin Brynard van die DA in Kaapstad het haar rug op dié party gedraai en in die middel van haar derde termyn as Raadslid bedank. Brynard sê sy is moeg vir die nepotisme en diktatoriale manier van Patricia de Lille en die toksiese atmosfeer in die koukus. Bowenal sê sy dat sy as Christen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!