Hoe sal dit wees as die EFF in die Swartland Munisipaliteit ingestem word? Vra Cape Party

Julius Malema, EFF-leier, het laas Saterdag tydens die bekendstelling van die party se verkiesinsgmanifes die EFF tot ’n paar goed verbind wat ’n blik bied op die EFF en die radikale vegters se planne.   Hy het gese waar die EFF regeer sal alle openbare spasies gedekolonialiseer word.   Dekolonisasie verwys na die afbreek van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tyd vir Die Kaap, Federale Afrikaner Tuisland! Minderhede MOET saamstaan vir ons regte!

Luister na Pieter J. Marais, voormalige Kaapstad Burgermeester en Weskaap Premier, asook Hein Marx wat gesels met Dr. Carl Davis op SFM oor ‘n Federale beweging.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

The yearning for an independent Cape Republic is not only alive and well, it’s growing stronger!

About eight years ago I wrote a few articles on the prospect of an Independent Cape Republic on the old SA Sucks website which I later copied to here: What future is there for whites and other minorities in South Africa South Africa: Civil war or peaceful split? At the time there were a lot […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cape Colony divided into 10 districts in 1829

In 1829 the eastern boundaries of the colony were the Keiskama River (although the space between the Keiskama and the Fish river was practically a no-man’s land) the Zwart Kei and Stormberg Spruit. The northern boundaries were defined by the Orange river as far as 24 deg 10′ and then by a line running SW […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Uitbreiding van die Grense van die Ou Kaapse Kolonie

Ten einde die administrasie van die vinnig verspreidende Europese besetting aan die Kaap te verbeter het Goewerneur Simon van der Stel gedurende 1685 die eerste Landdrospos in Stellenbosch ingestel. Die doel van hierdie pos was om na die Kompanjie se plase, veeposte en algemene belange om te sien. Met die hulp van verskeie assistente, genaamd […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!